Modulekode | VAG 125 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Die volgende aspekte sal in die module aandag geniet: Toepassing van leesvaardighede op fakulteitspesifieke temas, sintetisering van fakulteitspesifieke tekste, verwysingsmetodes, die skryf van fakulteitspesifieke tekste – essays, verslae, ensovoort. *Die aanbieding van VAG 110 en VAG 125 is onderhewig aan die getal studente-inskrywings. Indien minder as 20 studente vir die module inskryf, het hulle die keuse om óf vir ALL 110 en ALL 125 in te skryf, óf vir AFR 110 (12 krediete). |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesing per week |
Onderrigtaal | Afrikaans |
Akademiese organisasie | Eenheid vir Akademiese Gelett |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App